Toeganklikheidswenke

 

Sukkel u om u skerm te lees, te tik of u pad op die platform te vind? Visuele en fyn motoriese uitdagings kan dit moeilik maak om aanlyn te navigeer. Ons strewe daarna om te verseker dat alle gebruikers toegang tot ons dienste kan kry en dieselfde uitstekende ervaring as almal anders kan geniet. Hier onder vind u ’n lys wenke om u te help om jou toestel se toeganklikheidsfunksies te benut om u aanlyn ervaring te verbeter. 

Hierdie kenmerke sluit die volgende in: 

  • Maak die teks op die skerm groter
  • Maak ikone en ander items groter
  • Vergroot die inhoud op die skerm
  • Aktiveer teks met hoë kontras
  • Die woorde op die skerm word vir u hardop laat voorlees 

Vinnige wenke 
As u ’n rekenaar gebruik en die nuutste bedryfstelsels gebruik, klik op die toepaslike skakel hier onder vir die lys gedetailleerde instruksies oor hoe om dit makliker te maak om dinge op u rekenaar te sien. 

Beskikbare toeganklikheidsfunksies 
Vir die volledige lys van toeganklikheidsfunksies wat vir u beskikbaar is, klik op die toepaslike skakel(s) vir u bedryfstelsel en/of blaaier hier onder: 

Bedryfstelsels 

  • Mac (rekenaar)
  • iOS (mobiele toestel)

Blaaiers